John Cabot

John Cabot
Geboreca. 1450
Castiglione Chiavarese, Republiek Genua of Gaeta, Koninkryk Napels
Sterfca. 1498 of 1500
NasionaliteitVenesië
BeroepNavigator en ontdekkingsreisiger
Bekend virEerste Europeër sedert die Noorse kolonisasie om dele van Noord-Amerika se kus te verken
EggenootMattea
KindersLudovico, Sebastian en Sancto[1]

John Cabot (Italiaans: Giovanni Caboto; Venesiaans: Zuan Chabotto; 1450–1498) was ’n Italiaanse seevaarder en ontdekkingsreisiger wat vir koning Hendrik VII van Engeland gewerk en in 1497 die kus van Noord-Amerika bereik het.[2] Hy het in 1497 vanaf Engeland weswaarts in sy skip, die Matthew, gevaar, en gedink hy het Asië ontdek.[3] Hy het egter Kanada ontdek, wat hy vir koning Hendrik VII opgeëis het.[4] Die presiese plek waar Cabot geland het is nie bekend nie.

  1. "Catholic Encyclopedia "John & Sebastian Cabot"" (in Engels). newadvent. 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2020. Besoek op 17 Mei 2008.
  2. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
  3. "John Cabot Biography Explorer (c. 1450–c. 1499)" (in Engels). Bio/A&E Television Networks, LLC. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Februarie 2019. Besoek op 16 Desember 2015.
  4. "John Cabot" (in Engels). History/A&E Television Networks, LLC. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 April 2020. Besoek op 16 Desember 2015.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search